Module 9: Plaaslike ekologie

Ekologie is die verhouding van lewende organismes tot mekaar en tot hulle fisiese omgewing. Daar is baie verhoudings in die laaglande van Kaapstad wat werklik fassinerend is: van voedselverhoudings tot bestuiwing en saadverspreiding, is plante en diere op een of ander eienaardige en wonderlike wyse van mekaar afhanklik.

In hierdie afdeling sal ons leer van die verhoudings tussen plante en diere in die laaglande van Kaapstad.

 

 

 

 

 

 

Klik op die knoppies om meer uit te vind van:
 
Voedselverhoudings
Plante en hulle bestuiwers
Plantverspreiding
Vermyding van roofdiere en kompetisie