|
Oorlewing in water
Vleilande het baie algemeen in die laaglande van Kaapstad voorgekom. Hoewel die meeste van hierdie vleilande vernietig is, is daar nog verskillende tipes vleilande in Kaapstad:
Hierdie afdeling verduidelik kortliks hoe 'n paar tipiese vleilandplante en -diere in hierdie verskillende vleilandhabitats in die laaglande van Kaapstad oorleef. |
Klik op die knoppies om uit te vind
hoe plante en diere van Kaapstad se laaglande in water leef:
![]()
|