Inleiding: Natuur en Kultuur

Van die vroegste tye af het die bewoners van die plek wat vandag as Kaapstad bekend staan van die plaaslike plante en diere vir voedsel, medisyne, skuiling en baie ander doeleindes gebruik gemaak. Die San-jagters en Koisan-herders wat by die Kaap gewoon het, het van baie van die plaaslike plante en diere gebruik gemaak. Hulle het hul kennis aan die setlaars wat uit Europa, Asië en elders gekom het, meegedeel. Deesdae maak die natuur nog steeds ‘n groot deel van Kaapstad se kultuur uit, soos blyk uit die prente op hierdie bladsy.
 

In hierdie afdeling leer ons van party van die maniere waarop die natuur ‘n rol in die kultuur van Kaapstad gespeel het.

 

 

 

 

 

 

 

 
Klik op die knoppies om meer uit te vind van hoe die natuur die kultuur in Kaapstad beïnvloed
 
Representative pic from section Voedsel uit die veld
Plante vir genesing en skoonheid
Plante vir bouwerk en handwerk
Volhoubare lewensonderhoud in Kaapstad