|
Bedreigde plante
Gedurende 2006 het SANBI www.sanbi.org die Rooi Lys van Suid-Afrikaanse plante hersien. Hierdie studie het aangetoon dat meer as 1800 Suid-Afrikaanse plantspesies met uitsterwing bedreig word.
|
In
Kaapstad
In hierdie afdeling sal ons meer uitvind van sommige van die bedreigde plante in die laaglande van Kaapstad. |
Klik op die knoppies om meer van bedreigde plante in Kaapstad uit te
vind:
|