Suid-Afrikaanse plante vir Kaapstad se tuine

  Bome en Groot Struike

 

Wetenskaplike naam

Algemene naam

Kort beskrywing

Inheems in Kaapstad

Kalk-
agtige sand

Suur sand

Klei

Son

Skadu

Diere

Brachylaena discolor

Coastal Silver Oak, Kusvaalbos

Taai, windbestande, struikagtige boom tot 10 m hoog; onderkante van blare is wit

 

 

VoŽls versamel saad om neste uit te voer

Buddleja auriculata

Weeping Sage, Treursalie

Immergroen, treurvormige struik; roomkleurige blomtakke; soet reuk

 

Blomme lok voŽls

Buddleja saligna

False olive, Witolienhout

Mediumgrootte boom groei vinnig tot 4-7 m. Donkergroen, blink blare wat aan die onderkant grys is; ruik soet, met roomkleurige blomme in die lente

(Bergrivier noordwaarts)

 

 

Blomme lok skoenlappers

Buddleja salviifolia

Sagewood, Buddleia

Groot, wilgeragtige struik of klein boompie tot 7 m hoog; ruik soet met pers blomme in die lente

(Clanwilliam noordwaarts)

 

 

Blomme lok skoenlappers

Cunonia capensis

Red Alder, Rooiels

HoŽ, immergroen boom 20-30 m; blink verdeelde blare, opsigtelike spits wit blomme; verkies nat gebiede

 

 

 

Wetenskaplike naam

Algemene naam

Kort beskrywing

Inheems in Kaapstad

Kalk-
agtige sand

Suur sand

Klei

Son

Skadu

Diere

Curtisia dentata

Assegaai

Immergroen boom met blink blare, 6-12 m; wit vrugte

 

Vrugte lok voŽls

Cussonia spicata

Common Cabbage Tree, Gewone Kiepersol

Aantreklike, vinnig groeiende boom van 5-10 m; groot blougroen blare

(Swartberge  noordwaarts)

 

 

Cussonia thrysiflora

Cape Coast Cabbage Tree, Kuskiepersol

Laag groeiende struik tot 5 m met waaiervormige immergroen blare

 

 

Diospyros whyteana

Bostolbos, Bladder Nut, Blackwood

Klein immergroen boom van 2-4 m; blink donkergroen blare; papieragtige omhulsel om vrug

 

 

Diospyros scabrida

Hard-Leaved Monkey Plum

Klein boom van 2-3 m met blink, leeragtige blare met digte hare aan onderkant. Ritse wit blomme in die somer; rooi vrugte omhul in blomkelk

 

 

 

 

Wetenskaplike naam

Algemene naam

Kort beskrywing

Inheems in Kaapstad

Kalk-
agtige sand

Suur sand

Klei

Son

Skadu

Diere

Ekebergia capensis

Cape Ash, Essenhout

Immergroen skaduboom tot 10 m; donker, blink verdeelde blare; rooi bessies in laatsomer

 

 

Bessies lok voŽls

Ficus natalensis

Natal Fig, Natalvy

Windbestande skaduboom tot 12 m; klein, donkergroen, blink blare; dra klein vye in die lente

 

 

Vrugte lok voŽls

Gymnosporia buxifolia (previously Maytenus heterophylla) Common Spike-Thorn, Gewone pendoring

Struik of klein boom tot 5 m; skerp dorings, ritse blare; koppe met witterige blomme, gevolg deur groengeel vrugte. Goeie kusplant.

 

 

Vrugte lok voŽls

Leucospermum conocarpodendron

Grey Tree Pincushion, Vaalkreupelhout

Groot, ronde struik van tot 5 m; geel speldekussingblomme van lente tot somer

 

 

Blomme lok suikerbekkies

Loxystylis alata

Wild pepper tree, Teerhout

Klein immergroen boom tot 4 m hoog; ritse pienk blomme

(Van Stadensberge tot KZN)

 

 

 

 

Wetenskaplike naam

Algemene naam

Kort beskrywing

Inheems in Kaapstad

Kalk-
agtige sand

Suur sand

Klei

Son

Skadu

Diere

Olea europaea spp. africana

Wild Olive, Olienhout

Klein droogtebestande boom tot 8 m; smal grysgroen blare; swart bessies; goeie windbreker

 

Vrugte lok voŽls

Pittosporum viridiflorum

Pittosporum, Kasuur

Klein boom van 4-8 m met heldergeel blare; goeie heiningplant; geurige groenerige blomme in die somer

(Swellendam noordwaarts)

 

Vrugte lok voŽls

Podalyria calyptrata

Sweetpea Bush, Keurtije

Struik tot 3 m met grysgroen blare; geurige pers keurtjieblomme in die lente

 

Blomme lok houtkapperbye

Podocarpus latifolius

Real Yellowwood, Opregtegeelhout

Regop boom van 5-20 m; leeragtige, blougroen, blink blare

 

Vrugte lok voŽls en vlermuise

Psychotria capensis

Bird Berry, VoŽlbessiebos

Struik 2-4 m; blink blare; geel blomme; rooi bessies

(Knysna noordwaarts)

 

 

Vrugte lok voŽls

 

Wetenskaplike naam

Algemene naam

Kort beskrywing

Inheems in Kaapstad

Kalk-
agtige sand

Suur sand

Klei

Son

Skadu

Diere

Pterocelastrus tricuspidatus

Kershout

Veelstammige boom of struik tot 7 m; blink, groen blare is rooi wanneer jonk. Roomkleurige wit blomme en oranje vrugte. Geskik vir kustuine.

 

Vrugte lok voŽls

Sideroxylon inerme

White Milkwood, Witmelkhout

Stadig groeiende, geharde boom 4-8 m; digte, blink blare; blomme met slegte reuk

 

Vrugte lok voŽls

Syzygium cordatum

Waterberry, Waterbessie, Umdoni

Vinnig groeiende, windbestande boom 5-10 m; donkergroen blare; wit blomme ruik soet in die somer; groot, rooi bessies in die herfs

 

 

Vrugte lok voŽls soos tiptolle en spreeus

Tarchonanthus camphoratus

Camphor Tree Kanferboom

Baie geharde, struikagtige boom 4-6 m; kanfergeurige blare met wit blomme

 

VoŽls versamel saad om neste uit te voer

Virgilia oroboides

Keurboom, Blossom Tree

Vinnig groeiende boom tot 8 m; geurige pienk ertjie-blomme in die lente en somer

 

 

Blomme lok houtkapperbye