Die waarde van die natuur

Die hele wêreld besef die waarde van die ryke biodiversiteit van die Kaapse Floristiese Streek. In 2004 is die streek as ‘n Wêrelderfenisgebied verklaar. Volgens die Verenigde Nasies is die rede daarvoor “die belangrikheid daarvan as een van die wêreld se toonaangewendste habitats vir die bewaring van biologiese diversiteit”.

Maar waarom jou bemoei met die bewaring van die natuurgebiede, plante en diere van hierdie streek?
Vind hier onder uit!

 

 

 

 

 

 

Waarom jou bemoei met die bewaring van die natuur:
 

 

 

 

 

 

 

Fynbos bevorder die ekonomie