Hoe om hierdie webtuiste te navigeer
- In die boonste reël is daar skakels na die verskillende
onderafdelings van elke module.
- Klik op TUIS by elke module om terug te keer na die lys van modules.
- Gebruik die navigasieknoppies regs bo om van een skerm met inligting
na die volgende een te beweeg. Die knoppies lyk soos volg:
 |
 |
 |
 |
| Begin van afdeling |
Vorige bladsy |
Volgende bladsy |
Einde van afdeling |
- By 'n paar van die afdelings ontbreek hierdie knoppies. Gebruik dan
die rolstaaf om ondertoe te beweeg op die bladsy.
- Daar is "onderafdelings" by sommige afdelings. Gebruikdie pyltjies
en
onderaan die teks op die
linkerkant om deur al die inligting te beweeg.
- Let asseblief daarop dat hierdie hulpbron geoptimaliseer is vir
Internet Explorer teen 'n minimum van 800x600 pixels.
|