|
Opmerking oor kopiereg en verwysing Die materiaal in hierdie Handleiding is onderworpe aan die kopiereg van die Omgewingshulpbron-bestuursdepartement van die Stad Kaapstad en die Botaniese Vereniging van Suid-Afrika. Dit staan erkende opvoedkundige instansies en organisasies vry om hierdie bron vir opvoedkundige doeleindes te gebruik en te reproduseer, met dien verstande dat daar behoorlik na die Stad Kaapstad en die Botaniese Vereniging van Suid-Afrika verwys word. Vooraf goedkeuring moet skriftelik van die Stad Kaapstad en die Botaniese Vereniging van Suid-Afrika vir enige nie-opvoedkundige gebruik van hierdie bron verkry word. Alle beeldmateriaal wat in hierdie bron vervat word, bly die eiendom en is onderworpe aan die kopiereg van die individue en organisasies wat dit verskaf het. Beeldmateriaal mag nie gereproduseer of versprei word sonder die vooraf goedkeuring van die Stad Kaapstad, die Botaniese Vereniging van Suid-Afrika en die individue en organisasies aan wie dit behoort nie. • Erkenning van beeldmateriaal Aanbevole verwysing vir aanhaling uit hierdie handleiding. E-Kapa: Kaapstad se laaglande – ‘n Węreldskat. 2007. Stad Kaapstad en die Botaniese Vereniging van Suid-Afrika, Kaapstad. |