Die Bioom-skuiflegkaart

Die bioom-skuiflegkaart

Hierdie speletjie bestaan uit drie legkaarte wat jy kan geniet

Skuif, Plaas en Roteer (klik op die regterkant van die muis om die individuele skuifstukke te roteer).

Klik eenvoudig op die X (boonste regterkantste hoek) om die stukke van dieselfde legkaart rond te skuif.

Wanneer jy met een speletjie klaar is, beweeg jy outomaties aan na die volgende een totdat al drie speletjies voltooi is.

Aangepas uit die oorspronklike sagteware deur  Virtual_Max's Cafe.

Terug na aktiwiteite-bladsy