|
Geheuespelejtie Pas die inheemse plante by mekaar.
Klik op die teëls en probeer om die
passende paar te onthul. Die uitdaging bestaan daaruit om al die
passende pare met so min klikslae as moontlik en in die kortste
moontlike tyd te vind.
Aangepas uit die oorspronklike sagteware deur
Virtual_Max's
Cafe
Terug na aktiwiteite-bladsy
|